Tuisonderrig Tutorsessies 

 

(Maandae - Vrydae)

Tuisonderrig tutorsessies is gebaseer op die Impaq-kurrikulum.

Leerders kan 'n Nasionale Senior Sertifikaat verwerf deur die Impaq-program. 

A+ streef om elke leerder as 'n individu op 'n unieke wyse te hanteer asook om elke leerder se potensiaal te ontwikkel sodat hy of sy sukses kan behaal in die toekoms.  

Huiswerkklub 

Maandae - Donderdae 

Graad R - 3 (13:00 - 14:00)

Graad 4 - 12 (14:00- 17:00)

Akademiese beplanning, huiswerkhulp, taakondersteuning en studiehulp. 

 Ekstraklasse 

Ons bied tans ekstra klasse vir die volgende vakke en grade:

 

Afrikaans (Alle ouderdomme)

Engels (Alle ouderdomme)

(Vind ook gerus uit oor ons Engelse Boot camp!!)  

Wiskunde Graad 4-9

Dramaclub

 

Woensdae

Drama Teens (Graad 4 - 7) 14:30 - 15:30

Drama Queens (Graad 8+) 15:45 - 16:45

"It is not in the stars to hold our destiny but in ourselves"- William Shakespeare 

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now