"Ons het die sentrum in 2017 begin. Ons is passievolle mense met 'n hart vir opvoedkunde. Ons probeer iets uniek aanbied. "

Burnese Jooste

BA (Drama en Sielkunde)

Nagraadse Onderwyssertifikaat

Honeurs in Sielkunde

Arinda Jansen van Rensburg

BA (TAle en Sielkunde)

Nagraadse Onderwyssertifikaat

Honeurs in remidiërende onderwys

 A+ Educentre is 'n opvoedkundige sentrum in Malmesbury.

Die sentrum bied 'n verskeidenheid opvoekundige dienste:

  • tuisonderrig tutorsessies

  • huiswerkklub

  • kleuterkampus 

  • ekstra-klasse

  • kursusse en ander opvoedkunidge aktiwiteite. 

 

A+Educentre se tutors is kundiges in verskeie opvoedkundige areas. 

"Kontak ons vandag vir meer besonderhede en vind uit hoe ons jou kind se akademie kan ondersteun."

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now