Welkom by A+ Educentre

Kundigheid

Ervaring

Passie

Welkom by A+ Educentre

“Ons maak leer opwindend en lekker.”

Ons is ‘n opvoedkundige sentrum wat verskillende akademiese dienste lewer:

  • Tuisonderrig-tutorsessies
  • Huiswerkklub
  • Ekstra klasse
  • Wiskundeklub
  • Leesklub (Afrikaans en Engels)
  • Taalklub (Afrikaans en Engels)
  • Akademiese Boot Camps
  • Studiekursusse

Sukkel jy met jou akademie? Is jy opsoek na ‘n manier om jou punte te verbeter? Moenie verder soek nie! Ons tutorklasse is ontwerp om leeders van alle vlakke te help om sukses te bereik.

Ons ervare en gekwalifiseerde tutors gebruik ‘n verskeidenheid tegnieke om akademie maklik en pret te maak. Ons lesse is interaktief, kreatief en effektief.

Ons tutorsessies is beskikbaar vir leerders van Graad 1 tot Graad 12. Sessies vind plaas in klein groepe om seker te maak dat elke leerder genoeg individuele aandag kry om sukses te behaal.

Moenie dat akademie jou onderkry nie. Skryf vandag in en binnekort sal jy positiewe resultate kry en ‘n liefde vir akademie ontwikkel. Kontak ons vir meer informasie en om te registreer vir ‘n klas wat jou pas.

'n Kykie agter die skerm

Kontak ons vandag vir meer besonderhede en vind uit hoe ons jou kind se akademie kan ondersteun.