Burnese Jooste
BA Drama-graad in die Lettere en Wysbegeerte
Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS)
Honneursgraad in Sielkunde
Arinda Janse van Rensburg
BA Geesteswetenskappe-graad
Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS)
Honneursgraad in Sielkunde
Honneursgraad in Onderrig en Leerondersteuning
Kort Kursus-sertifikaat in Skoolgereedheid Assessering
- Getuigskrifte -
Wat sê ons ouers
My seun is mal oor A+. Hy geniet sy klas vreeslik baie!
Ek het nie woorde nie. Hierdie was n moeilike eksamen en daar was regtige dae wat ons gedink het hy gaan nie sy vraestelle deurkom nie. Ek se vir julle baie baie dankie vir alles wat julle vir hom doen en al die ondersteuning! Sonder julle was hy nie vandag waar hy is nie. Hy groei elke dag by julle en baie dankie vir alles.
Baieeeee dankie, sy het elke oomblik van hierdie 3 dae ten volle geniet. Ons is trots dat sy self besluit het om deel te neem aan die "Boot Camp". Julle doen ongelooflike werk en wat 'n voorreg met julle in ons dorp.
Ons waardeer julle regtig uit die diepte van ons harte. Julle bou my kind se selfvertroue so op!
Jy laat my skoon huil. Dis die mooiste verslag! - Ek is SOOO trots op my dogter - julle het haar laat BLOM! Ek sal vir altyd dankbaar wees xxx
My kind het vandag Wiskunde geskryf. Hy sê dit het baie goed gegaan en dat hy nog nooit so lekker geskryf het nie! Hy vind baie aanklank by sy Wiskunde-tutor. Dankie vir julle!
Ons kan nie genoeg dankie sê vir wat julle hierdie jaar vir ons dogter gedoen het nie! Baie dankie vir al julle liefde en omgee.
Ek wil net baie dankie sê vir die werk wat julle doen. Daar is werklik ‘n merkwaardige verskil in my seun se punte en hele persoonlikheid as gevolg daarvan.
Previous
Next